Kaapse pelsrob
Voorkoms
Kaapse pelsrob | |
---|---|
Kaapse pelsrob by Tasmanië se ooskus. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. pusillus
|
Binomiale naam | |
Arctocephalus pusillus | |
Subspesie | |
| |
Verspreiding |
Die Kaapse pelsrob (Arctocephalus pusillus) kom voor aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika. Die rob het 'n dik bruin pels terwyl die kleintjies swart is. Die mannetjies is normaalweg 2.5 m groot en weeg 300 kg terwyl die wyfie tot 1.6 m groot word en 60 kg weeg. Die pelsrob teel op eilande of die vasteland en vreet in die see. Die jag van die soogdier word beheer terwyl die jagmetode kontroversieel is.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere
- Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name
- Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes
Bron
[wysig | wysig bron]- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Hofmeyr, G. & Gales, N. (2008). Arctocephalus pusillus. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 30 Januarie 2009.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kaapse pelsrob.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Kaapse pelsrob