Gaan na inhoud

C++

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
C++
Logo onderskryf deur die C++-standaardkomitee
ParadigmasMulti-paradigma: proseduraal, imperatief, funksioneel, objekgeoriënteerd, generies, modulêr
FamilieC
OntwerperBjarne Stroustrup
OntwikkelaarISO/IEC JTC 1 (Joint Technical Committee 1) / SC 22 (Subcommittee 22) / WG 21 (Working Group 21)
Eerste vrystelling1985; 39 jaar gelede (1985)
Stabiele vrystelling
C++20 (ISO/IEC 14882:2020) / 15 Desember 2020; 3 jaar gelede (2020-12-15)
Voorskouvrystelling
C++23 / 19 Maart 2023; 17 maande gelede (2023-03-19)
TipedissiplineStaties, sterk, nominatief, gedeeltelik afgelei
BedryfstelselKruisplatform
Lêeruitbreidings.C, .cc, .cpp, .cxx, .c++, .h, .H, .hh, .hpp, .hxx, .h++
Webwerfisocpp.org
Belangrike implementerings
GCC, LLVM Clang, Microsoft Visual C++, Embarcadero C++Builder, Intel C++ Compiler, IBM XL C++, EDG
Beïnvloed deur
Ada, ALGOL 68,[1] BCPL,[2] C, CLU,[1] F#,[3][note 1] ML, Mesa,[1] Modula-2,[1] Simula, Smalltalk[1]
Het beïnvloed
Ada 95, C#,[4] C99, Carbon, Chapel,[5] Clojure,[6] D, Java,[7] JS++,[8] Lua,[9] Nim,[10] Objective-C++, Perl, PHP, Python,[11] Rust,[12] Seed7

C++ (uitgespreek "see plus plus") is 'n algemene doel programmeertaal met hoëvlak- en laevlakvermoëns. Dit is 'n statiese tipe, vryevorm, gewoonlik samesteltaal wat prosedureprogrammering, data-abstraksie, objek-georiënteerde programmering, en generiese programmering ondersteun. C++ word as 'n middel-vlak taal gesien. Dit beteken dat dit uit 'n kombinasie van hoë- en laevlakfaktore bestaan.

Bjarne Stroustrup het C++ in 1979 by Bell Laboratoriums in New Jersey ontwikkel as 'n verbetering op sy voorganger C en dit "C with Classes" gedoop. In 1983 is dit hernoem na C++.

Voetnotas

[wysig | wysig bron]
  1. Vir die idee van die C++20 stapellose koroetines.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 Stroustrup, Bjarne (1996). "A history of C++: 1979-1991".. ACM. 699–769. DOI:10.1145/234286.1057836. 
  2. Stroustrup, Bjarne (16 Desember 2021). "C++20: Reaching for the Aims of C++ - Bjarne Stroustrup - CppCon 2021". CppCon. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2021. Besoek op 30 Desember 2021.
  3. Stroustrup, Bjarne (12 Junie 2020). "Thriving in a crowded and changing world: C++ 2006–2020". Proceedings of the ACM on Programming Languages. Association for Computing Machinery (ACM). 4 (HOPL): 1–168. doi:10.1145/3386320. ISSN 2475-1421. S2CID 219603741.
  4. Naugler, David (Mei 2007). "C# 2.0 for C++ and Java programmer: conference workshop". Journal of Computing Sciences in Colleges. 22 (5). Although C# has been strongly influenced by Java it has also been strongly influenced by C++ and is best viewed as a descendant of both C++ and Java.
  5. "Chapel spec (Acknowledgements)" (PDF). Cray Inc. 1 Oktober 2015. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2018. Besoek op 14 Januarie 2016.
  6. "Rich Hickey Q&A by Michael Fogus". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2017. Besoek op 11 Januarie 2017.
  7. Harry. H. Chaudhary (28 Julie 2014). "Cracking The Java Programming Interview :: 2000+ Java Interview Que/Ans". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2021. Besoek op 29 Mei 2016.
  8. Roger Poon (1 Mei 2017). "Scaling JS++: Abstraction, Performance, and Readability". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020. Besoek op 21 April 2020.
  9. "The evolution of an extension language: a history of Lua". www.lua.org. Besoek op 4 Januarie 2023.
  10. "FAQ Nim Programming Language". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Julie 2017. Besoek op 21 April 2020.
  11. "9. Classes — Python 3.6.4 documentation". docs.python.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2012. Besoek op 9 Januarie 2018.
  12. "Influences - The Rust Reference". doc.rust-lang.org. Besoek op 4 Januarie 2023.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy