Gaan na inhoud

Smalbalk-nooientjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Smalbalk-nooientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. dickii
Binomiale naam
Plectroglyphidodon dickii
(Liénard, 1839)

Die Smalbalk-nooientjie (Plectroglyphidodon dickii) is 'n vis wat wydverspeid voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Narrowbar damsel.

Identifikasie

[wysig | wysig bron]

Die vis word tot 11cm lank en sy lyf is taankleurig terwyl die rante van die skubbe donker is. Daar is 'n vertikale swart streep net voor die basis va die stertvin. Die volwasse visse het 'n geel stertvin terwyl die onvolwasse s'n wit is. Hulle leef in rots kus areas en vlak aflandige riwwe in water wat 2 tot 18m diep is. Hulle is alleenlopers maar kan ook in klein groepies voorkom. Die visse is territoriaal van aard en vreet alge en klein bodem ongewerweldes.

Die vis kan verwar word met die breëbalk-nooientjie (Plectroglyphidodon johnstonianus).

Sien ook

[wysig | wysig bron]
  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy