Gaan na inhoud

Pratt & Whitney PW4000

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Pratt & Whitney PW4098 enjin op uitstalling.
PW4000
'n PW4074 aangedrewe ANA Boeing 777
Tipe Turbowaaier
Vervaardiger Pratt & Whitney
Ontwerp deur Pratt & Whitney
Nooiensvlug April 1984
Status In gebruik
Hoofgebruikers Boeing 747-400
Boeing 777

Die Pratt & Whitney PW4000 is 'n familie van hoë-omleiding-verhouding turbowaaiervliegtuigenjins met 'n gesertifiseerde stukrag wat wissel van 52 000 tot 99 040 lbf (230-441 kN). Dit het 'n veel wyer toepassing gevind as sy voorganger, die JT9D-reeks.

Aanwendings

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy