Gaan na inhoud

Omsk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Omsk-oblast. Moenie verwar word met Tomsk nie.

Omsk
Омск

Omsk in Rusland Wapen
Vlag
 Land Vlag van Rusland Rusland
 Oblast Omsk-oblast
 Koördinate 54°45′N 55°58′E / 54.750°N 55.967°O / 54.750; 55.967
 Stigting 1716
 Stadstatus 1782
 Oppervlakte:  
 - Totaal 573 vk km
 Hoogte bo seevlak 90 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 1 166 092
 - Bevolkingsdigtheid 1 979.1/vk km
 Tydsone UTC +6
 - Somertyd UTC +7
 Burgemeester Wjatsjeslaf Dworakofski
 Amptelike webwerf www.omsk.ru

Omsk (Russies: Омск) is 'n stad in Rusland en die hoofstad van die Omsk-oblast. Die stad het in 2014 'n bevolking van 1 166 092 gehad. Dit is 2 700 km van Moskou af. Dit is aan die samevloeiing van die Omrivier en die Irtisj geleë.

Susterstede

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy