Gaan na inhoud

Oman Air

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Oman Air
IATA ICAO Roepteken
WY OMA OMAN AIR
Gestig1993
HoofspilleMuscat Internasionale Lughawe
LojaliteitsprogramSindbad Frequent Flyer
Vlootgrootte50
Bestemmings53[1]
HouermaatskappyRegering van Oman
HoofkantoorMuscat Internasionale Lughawe, Muscat, Oman
SleutelpersoneMohammed Ali Al Barwani (Voorsitter)[2]
Abdul Aziz Al Raisi (HUB)[2]
Webwerfwww.omanair.com

Oman Air (Arabies: الطيران العماني) (IATA: WY, ICAO: OMA) is die nasionale lugredery van Oman[3] geleë op die perseel van Muscat Internasionale Lughawe in Seeb, Muscat, Oman.[4] Dit onderneem geskeduleerde plaaslike en internasionale passasiersdienste, sowel as die plaaslike lugtaksi- en huurvlugte. Die belangrikste basis is Muscat Internasionale Lughawe. Oman Air is 'n lid van die Arabiese Lugdiensorganisasie. Op 1 Maart 2010 het Oman Air die eerste lugredery in die wêreld geword om invlug beide selfoon- en Wi-Fi internetdienste aan te bied op uitgesoekte roetes.

In 2011, het Oman Air 'n goue toekenning ontvang as "Lugredery van die Jaar" by Frankryk se Laurier d'Or du Voyage d'Affairs.[5]

Bestemmings

[wysig | wysig bron]

Oman Air bedryf 'n netwerk van 50 bestemmings in 27 lande uit sy spilpunt by Maskat. Indië ontvang die meeste met 11 bestemmings.[6][7]

Kodedeelooreenkomste

[wysig | wysig bron]

Oman Air deel kode met die volgende rederye:[8]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Oman Air. "Our Networks". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2018. Besoek op 29 September 2014.
  2. 2,0 2,1 Dron, Alan (10 Augustus 2014). "Oman Air appoints new CEO". Air Transport World.
  3. "Oman Air Profile" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2012.
  4. Kontak ons Geargiveer 20 November 2012 op Wayback Machine, Oman Air Geargiveer 6 September 2012 op Wayback Machine. URL besoek op 3 Desember 2014.
  5. "Oman Air wins "Airline of the Year"". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2011. Besoek op 6 Desember 2014.
  6. "Oman Air Destinations". Omanair.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2017. Besoek op 22 April 2017.
  7. Air, Oman. "Our Network | Oman Air". omanair.com/ (in Engels (VSA)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Julie 2020. Besoek op 3 Julie 2020.
  8. "Profile on Oman Air". CAPA. Centre for Aviation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2016. Besoek op 31 Oktober 2016.
  9. "Oman Air signs code share agreement with Kenya Airways". Oman Air. 5 September 2017. Besoek op 19 September 2017.
  10. "Oman Air expands Lufthansa codeshare partnership from mid-July 2018". Routesonline. 9 Augustus 2018.
  11. "Oman Air and Malaysia Airlines Codeshare Partnership". Oman Air. 29 Junie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Mei 2020. Besoek op 15 Julie 2017.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy