Gaan na inhoud

Melktert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Tipiese melktert
'n Vars gebakte melktert

'n Melktert is 'n eg Suid-Afrikaanse gereg wat gewoonlik koud as 'n tert bedien word. Dit bestaan uit 'n soet deegkors met 'n romerige vulsel daarin. Die vulsel word van melk, meel, suiker en eiers gemaak. Die verhouding van melk tot eier is hoër as in tradisionele Europese vlaterte of Sjinese eierterte, wat dit 'n ligter tekstuur en 'n sterker melksmaak gee. Sommige resepte vereis dat die vla in die kors gebak word, terwyl ander vereis dat die vulsel apart voorbereid word, en dan voor opdiening in die kors gegiet word. Kaneel word dikwels oor die oppervlak gesprinkel.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy