Gaan na inhoud

Lieskanaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Voorkant van die buik, met die lieskanaal links onder.

In die mediese vakterminologie verwys lieskanaal (Latyn: canalis inguinalis) na 'n spleet wat skuins deur die onderste gedeelte van die voorste buikwand verloop waardeur die teelbal uit die buikholte in die balsak afdaal. Dit is 'n swak plek in die buikwand waar breuke kan vorm.

Sien ook

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy