Jürgen Stroop
Voorkoms
Jürgen Stroop | |
---|---|
| |
Geboortedatum | 26 September 1895 |
Geboorteplek | Detmold, Duitse Keiserryk |
Sterfdatum | 6 Maart 1952 (56 jaar oud) |
Sterfplek | Warskou, Pole |
Lojaliteit | Duitse Keiserryk Nazi-Duitsland |
Diens/Tak | Deutsches Heer Waffen-SS Polisie |
Rang | Feldwebel SS-Gruppenführer und Generalleutnant der Waffen-SS und Polizei SS- und Polizeiführer |
Eenheid | Jasta 11, Jagdgeschwader 1 |
Poste beklee | Jasta 11 (Januarie 1917) Jagdgeschwader 1 (24 Junie 1917–21 April 1918) |
Veldslae/oorloë | Eerste Wêreldoorlog Tweede Wêreldoorlog (Warskou-ghetto) |
Jürgen Stroop (gebore Josef Stroop, 26 September 1895 in Detmold – 6 Maart 1952 in Warskou) was 'n SS-Gruppenführer und Generalleutnant der Waffen-SS und Polizei ("SS-Groepsleier en Generaalluitenenant van die Wapen-SS en Polisie"), wat as die SS- en polisieleier van die Pole-Warskouarea gedien het tydens die Warskou-ghetto-opstand in 1943.