Gaan na inhoud

Goudwewer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Goudwewer
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. xanthops
Binomiale naam
Ploceus xanthops
(Hartlaub, 1862)

Die Goudwewer (Ploceus xanthops) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in boomveld en savanne. Hulle broei alleen of in klein kolonies, gewoonlik oor water en is monogaam. Die nes is kompak met 'n kort ingangstonnel. Die voël is 17 cm groot en weeg 35 - 50 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Golden Weaver.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Ploceus xanthops". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy