Gaan na inhoud

Gela

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gela
Stad
Gela is in Italië
Gela
Gela
Koördinate: 37°04′00″N 14°15′00″O / 37.06667°N 14.25000°O / 37.06667; 14.25000
LandVlag van Italië Italië
Streek Sisilië
ProvinsieCaltanissetta
Regering
 • BurgemeesterAngelo Fasulo
Oppervlak
 • Totaal276 km2 (107 vk. myl)
Hoogte
46 m (151 ft)
Bevolking
 • Totaal77 307
 • Digtheid280,1/km2 (725/vk. myl)
Poskode
93012
Skakelkodes0933
Webwerfcomune.gela.cl.it

Gela is 'n belangrike hawestad in Suid-Italië en hoofstad van die historiese landskap en administratiewe gebied Sisilië. Dit was 'n Griekse kolonie, gestig deur mense van die eiland Rhodos en Kreta in 689 v.C., en vernietig deur Mamertines ('n leër van huursoldate in diens van Syracuse) in 282 v.C.[1] Die agglomerasie van Gela het 'n bevolking van 77 307 in 2011 gehad.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Emanuele Zuppardo-Salvatore Piccolo (2005), Terra Mater: sulle Sponde del Gela greco, Betania Editrice, Caltanissetta; (en) Piccolo, Salvatore. Gela. Ancient History Encyclopedia. December 20, 2017.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy