Epigram
Voorkoms
'n Epigram is 'n kort, interessante, onvergeetlike, somtyds verrassende of satiriese verklaring. Die woord kom van die Ougriekse ἐπίγραμμα (epígramma, "inskripsie", van ἐπιγράφειν [epigráphein], "om te skryf op, om in te skryf").[1] Hierdie literêre tegniek word reeds vir meer as twee millennia beoefen.
Die teenwoordigheid van geestigheid of sarkasme onderskei nie-poëtiese epigramme van aforismes en spreekwoorde, wat tipies nie daardie eienskappe vertoon nie.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Verdere leesstof
[wysig | wysig bron]- Bruss, Jon. 2010. "Epigram." In A Companion to Hellenistic Literature. Geredigeer deur James J. Clauss en Martine Cuypers, 117–135. Chichester, Verenigde Koninkryk: Blackwell.
- Day, Joseph. 1989. "Rituals in Stone: Early Greek Grave Epigrams and Monuments." Journal of Hellenic Studies 109:22–27.
- Gow, A. S. F. 1958. The Greek Anthology: Sources and Ascriptions. Cambridge, Verenigde Koninkryk: Drukpers van die Universiteit van Cambridge.
- Henriksén, Christer (red.). 2019. A Companion to Ancient Epigram. Hoboken: Wiley Blackwell.
- Nisbet, Gideon. 2003. Greek Epigram in the Roman Empire: Martial’s Forgotten Rivals. Oxford: Drukpers van die Universiteit van Oxford.
- Nixon, Paul. 1963. Martial and the Modern Epigram. New York: Cooper Square.
- Petrain, David. 2012. "The Archaeology of the Epigrams from the Tabulae Iliacae: Adaptation, Allusion, Alteration." Mnemosyne 65.4–5: 597–635.
- Rimell, Victoria. 2008. Martial’s Rome: Empire and the Ideology of Epigram. Cambridge, Verenigde Koninkryk: Drukpers van die Universiteit van Cambridge.
- Rosen, Ralph. 2007. "The Hellenistic Epigrams on Archilochus and Hipponax." In Brill’s Companion to Hellenistic Epigram: Down to Philip. Geredigeer deur Peter Bing en Jon Bruss, 459–476. Brill’s Companions in Classical Studies. Leiden, Nederland: Brill.
- Sullivan, John P. 1990. "Martial and English Poetry." Classical Antiquity 9:149–174.
- Tarán, Sonya Lida. 1979. The Art of variation in the Hellenistic Epigram. Leiden, Nederland: Brill.