Gaan na inhoud

Bhopal

Koördinate: 23°15′00″N 77°25′00″O / 23.25000°N 77.41667°O / 23.25000; 77.41667
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Bhopal

भोपाल
Stad
Bhopal is in Indië
Bhopal
Bhopal
Ligging in Indië
Koördinate: 23°15′00″N 77°25′00″O / 23.25000°N 77.41667°O / 23.25000; 77.41667
LandVlag van Indië Indië
DeelstaatMadja Pradesj
DistrikBhopal
Regering
 • TipeBhopal Munisipale Korporasie
 • BurgemeesterKrishna Gaur (BJP)
 • Munisipale KommissarisRajnish Shrivastava
Oppervlak
 • Totaal697,24 km2 (269,21 vk. myl)
Hoogte
427 m (1 401 ft)
Bevolking
 • Totaal1 795 648
 • Digtheid2 575/km2 (6 670/vk. myl)
TydsoneUTC+5:30 (IST)
Poskode
462001 tot 462050
Skakelkodes91755
Webwerfbhopalmunicipal.com

Bhopal (Hindi: भोपाल, Bhopāl; [bʱoːpaːl]) is 'n stad in die noorde van Indië. Dit is die hoofstad van die Indiese deelstaat Madja Pradesj met 'n bevolking van 1 818 872 in 2011. Die stad is 'n belangrike industriestad, vervoer- en kultuursentrum.

Die Bhopal-giframp

[wysig | wysig bron]

Bhopal is veral bekend vir die Bhopal-ramp op 3 Desember 1984, wat dikwels aangehaal word as die wêreld se ergste nywerheidsramp ooit. Meer as 3 000 mense is in die eerste paar dae dood nadat giftige gasse uit Union Carbide, 'n Amerikaans-beheerde fabriek, ontsnap het. Talle mense in die omgewing het ernstige gesondheidsprobleme ontwikkel en altesame 14 000 mense het weens verwante siektes gesterf.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy