Bedryfstelsel
Voorkoms
Die woord bedryfstelsel kan beteken:
- 'n Bedryfstelsel (binne die konteks van bedryfsingenieurswese) is 'n mensbedinkte onderneming wat tot stand gebring is om 'n bepaalde kollektiewe doel na te streef.
- 'n Bedryfstelsel (binne die konteks van inligtingstegnologie) is 'n "operating system" wat verwys na die sagtewarestelsel wat die werking van 'n rekenaar bestuur.