Gaan na inhoud

Ooskustongvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Ooskustongvis
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. pectoralis
Binomiale naam
Austroglossus pectoralis
(Kaup, 1858)

Die Ooskustongvis (Austroglossus pectoralis) is 'n vis wat aangetref word vanaf Kaapstad tot by KwaZulu-Natal. Die vis word met normale dimensies gebore maar sodra dit groter word draai die skedelbene sodat albei aan dieselfde kant is. Die vis swem nou horisontaal en bly merendeels op die bodem van die see, met sand bedek. Die vis word tot 60 cm lank en weeg dan ongeveer 1 kg. Dit is 'n gewilde eetvis.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy