Barbara Baxley
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Barbara Baxley | |
Geboortenaam | Barbara Angie Rose Baxley |
---|---|
Geboorte | 1 Januarie 1923 |
Sterfte | 7 Junie 1990 (op 67) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Barbara Baxley (1 Januarie 1923 – 7 Junie 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Countdown (1967), No Way to Treat a Lady (1968), Nashville (1975), en Sea of Love (1989).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1960: The Savage Eye
- 1967: Countdown
- 1968: No Way to Treat a Lady
- 1975: Nashville
- 1979: Butterflies in Heat
- 1989: Sea of Love
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1954: Inner Sanctum
- 1975: Khan!
- 1977: All That Glitters
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1974: The Law
- 1975: Ladies of the Corridor