Content-Length: 99337 | pFad | http://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Al-Adiyat&action=edit&section=1

Al-Adiyat - Wikipedia Gaan na inhoud

Al-Adiyat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
العاديات
  Soera 100 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Al-Adiyat
Transliterasie Al-Adijaat
In Afrikaans "Die Aanvallers"
Deel 30
Ajat 11

Al-Adiyat (Arabies: العاديات, "Die Aanvallers") is die 100ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 11 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

Opsomming

[wysig | wysig bron]

Die naam van die soera kom uit vers 1-5. Die onderwerp van dié hoofstuk is ondankbaarheid teenoor God. Die mens word gewaarsku dat alle geheime gedagtes op die oordeelsdag onthul sal word.

Skakels

[wysig | wysig bron]
Vorige soera:
Al-Zalzala
Die Koran Volgende soera:
Al-'Kari'a
Soera Al-Adiyat

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114









ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: http://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Al-Adiyat&action=edit&section=1

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy