Content-Length: 60023 | pFad | http://af.wikiquote.org/wiki/Desmond_Tutu

Desmond Tutu - Wikiquote Gaan na inhoud

Desmond Tutu

Vanuit Wikiquote

Desmond Tutu, aartsbiskop en nobelpryswenner.

Situasie in Zimbabwe

[wysig]
  • Die lyding van ons broers en susters in Zimbabwe is 'n klad op die naam van die streek én die vasteland.[1]

Met bronne

[wysig]
  • Waarom probeer ons ons nasie saboteer met prosesse waarin ons sê die meerderheid kan ander totaal vertrap, soos met plekname?[2]
    • Oor die Suid-Afrikaanse samelewing.
  • Julle [mans] het die wêreld van die begin af bestuur. Kyk na die gemors wat julle gemaak het.[3]
    • Oor sy geloof dat vroue die wêreld moet oorneem.

Verwysings

[wysig]
  1. ^ Die Burger van 28 September 2007.
  2. ^ Die Burger van 22 Julie 2007.
  3. ^ Die Burger van 22 Julie 2007.








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: http://af.wikiquote.org/wiki/Desmond_Tutu

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy