Gaan na inhoud

Ingenieurswese

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Ingenieur)
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
Die stoomenjin - een van die belangrikste aandrywers van die nywerheidsomwenteling - onderstreep die sentrale rol wat ingenieurswese in die moderne geskiedenis gespeel het

Die ingenieurswese is die kreatiewe toepassing van natuurwetenskappe, wiskundige metodes en empiriese bevindinge vir die ontwerp, vervaardiging en bou, bedryf, onderhoud en vernuwing van strukture, masjiene, materiale, toestelle, stelsels, prosesse en organisasies. 'n Persoon wat van ingenieurswese 'n beroep maak word 'n ingenieur genoem. Die ingenieur spits hom/haar toe op ontwerp, analise, en/of konstruksie deur gebruik te maak van aanlering en toepassing van kennis.

Ingenieurswese kan opgedeel word in die gespesialiseerde vakrigtings

pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy