Bridget Regan
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bridget Regan | |
Geboortenaam | Bridget Catherine Regan[1] |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bridget Regan (gebore 3 Februarie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent John Wick (2014) en in die televisiereekse Jane the Virgin (2014), The Last Ship (2014), en Agent Carter (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: John Wick
- 2017: Devil's Gate
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2008: Legend of the Seeker
- 2014: Jane the Virgin
- 2014: The Last Ship
- 2015: Agent Carter
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: Hide
- 2012: The Frontier
- 2013: Murder in Manhattan
- 2015: The Leisure Class
- 2015: Magic Stocking
- 2017: Christmas Getaway
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bridget Regan [@BridgetRegan] (30 Oktober 2011). "@PersonInterest @CBS I love this show! Officially addicted can't stop watching episodes online. So excited... GO TO SLEEP BRIDGET CATHERINE" (Tweet) – via Twitter.