Gaan na inhoud

427 v.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
427 v.C.
| 6de eeu v.C. | 5de eeu v.C. | 4de eeu v.C. |

| 432 v.C. | 431 v.C. | 430 v.C. | 429 v.C. | 428 v.C. | ◄ 427 v.C. ► | 426 v.C. | 425 v.C. | 424 v.C. | 423 v.C. | 422 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders
Astronomiese kalender -426
Ab urbe condita 327
Chinese kalender 2270 – 2271

庚丑 – 辛寅

Hebreeuse kalender 3334 – 3335
Hindoekalenders

Gebeure

[wysig | wysig bron]
  • Die beleëring van die stad Plataeae eindig in 'n oorwinning van Thebane. Athene verloor sy enigste bondgenoot in Boiotia.[1]
  • Die beleëring van Mytilene eindig in 'n oorwinning van die Atheners, wat die opstand op Lesbos onderdruk. [1]
  • In Corcyra breek 'n burgeroorlog uit. Die demokrate wil kiesreg vir alle mans, die oligarge wil dit beperk[2]
  • Gorgias besoek Athene as lid van 'n gesantskap uit Leontini, wat op Sisilië bedreig word deur Syracuse en sy demokrasie wil behou. Leontini ontvang 20 skepe van die Atheners. [3]

Geboortes

[wysig | wysig bron]

Sterftes

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 Beat the Drum Slowly, Robert Firth, eBookIt.com, 2013, ISBN 1456608401, ISBN 9781456608408
  2. Classical Greece: 500-323 BC, Short Oxford History of Europe, OUP Oxford, 2000, ISBN 0191586412, ISBN 9780191586415
  3. Gorgias and the New Sophistic Rhetoric, Bruce McComiskey, SIU Press, 2002, ISBN 0809390132, ISBN 9780809390137
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy