Prins Arthur van Connaught

Prins Arthur van Connaught (1883 - 1938) was die derde Goewerneur-generaal van Suid-Afrika. Hy is gebore in Windsor, Engeland en is die seun van die Hertog van Connaught. Hy was die Goewerneur-generaal en Hoë Kommissaris van 1920 tot 1924.

Prins Arthur van Connaught
Prins Arthur van Connaught

Ampstermyn
20 November 1920 – 21 Januarie 1924
Monarg George V
Eerste minister Jan Christian Smuts
Barry Hertzog
Voorafgegaan deur Sydney Charles Buxton
Opgevolg deur Alexander Cambridge

Persoonlike besonderhede
Gebore Arthur Frederick Patrick Albert
13 Januarie 1883
Windsor-kasteel, Berkshire
Sterf 12 September 1938 (op 55)
Londen, Engeland
Eggenoot/-note Prinses Alexandra, 2de Hertogin van Fife
Kind(ers) Alastair, 2de Hertog van Connaught en Strathearn

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Diens/Tak Britse Weermag
Jare in diens 1901–1922
Rang Kolonel
Eenheid Royal Scots Greys
Oorloë/Veldslae Eerste Wêreldoorlog
Voorafgegaan deur
Sydney Charles Buxton
Goewerneur-generaal van Suid-Afrika
1920–1924
Opgevolg deur
Alexander Cambridge
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy