Outonome okroegs van Rusland

Die Russiese Federasie is opgedeel in 85 federale deelgebiede, waarvan vier outonome okroegs is.

Outonome okroegs van Rusland sedert 1 Maart 2008:
1. Tsjoekotka
2. Chanto-Mansië
3. Nenetsië
4. Jamalië

Geskiedenis

wysig

Hierdie soort deelgebied is aanvanklik nasionale okroegs genoem en is in die 1920's gestig om outonomie te verskaf aan inheemse volke in die noorde van die land. In 1977 is die naam na outonome okroegs verander om klem te lê op hul outonomiteit. Hierdie okroegs was eers onderworpe aan krais en oblaste, maar val sedert 15 Desember 1990 direk onder Rusland, hoewel sommige steeds onder die jurisdiksie van die spesifieke krai of oblast is.

Verwysings

wysig
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Autonomous okrugs of Russia
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy