Afrika-Eurasië

Ligging van Afrika-Eurasië op 'n wêreldkaart

Oppervlakte 84 980 532 km²
Bevolking 6 700 000 000
Bevolkingsdigtheid 70,6 inwoners/km²
Lande 147
Tydsones UTC-1 (Kaap Verde) tot UTC+12 (Rusland)

Afrika-Eurasië is 'n versamelnaam vir 'n gebied wat Afrika, Asië en Europa insluit en word gevorm uit Afrika en Eurasië. Afrika-Eurasië is die grootste kontinent ter wêreld en behels 85% van die wêreld se bevolking en 1/6 van sy oppervlakte. Die term Ou Wêreld word dikwels as sinoniem gebruik, maar beskryf egter die histories-kulturele term, terwyl Afrika-Eurasië as geografiese gebied beskou word.

Kontinente van die wêreld


Afrika-Eurasië

Amerikas

Eurasië

Oseanië


Afrika

Antarktika

Asië

Australië

Europa

Noord-Amerika

Suid-Amerika

Geologiese superkontinente : Gondwana · Laurasië · Pangaea · Rodinia · Ur · Vaalbara

pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy