The strength of Wat Phra Dhammakaya is not, as most outsiders suppose, its massive land and financial assets or its highly organized mass of followers.
The elementary teaching of Buddhism at the wat does not contain anything contradictory to the conventional Buddhism of Thailand.
When the newcomer has gained sufficient faith in the leadership of the wat, s/he will be introduced to a higher level of the teaching of Vijja Dhammakaya where the conventional knowledge of Buddhism becomes almost insignificant.
Phra Monkhol-thep-muni discovered his own Dhammakaya on the full moon night during the middle of the rain retreat of 1916 at the main shrine hall of Wat Bangkhuvien.
Die optrede van Brink, hoe ruimhartig ook al, wek verskeie vrae wat meer aandag verdien as wat dit tot op hede gekry het.
Die uitgangspunt in hierdie artikel is dat die Botes-'geval' oorhaastig (en slordig) ingepas is in 'n konseptuele raamwerk wat te eng is daarvoor.
Vir die doel van my argument is die 'tweede' deel van die Botes-geskiedenis wat handel oor die Sweedse gedigte en waaroor R.
Die belangrikste tersaaklike reaksies op die plagiaat-beskuldiging deur Peter Horn, is die reeds genoemde verdediging van Botes deur Casper Schmidt (1966b) en 'n "Brief" deur ene P P Brits, wat Phil du Plessis meen Botes self was (Du Plessis 2004: 5).
Hierdie familietradisie vind op verskillende maniere neerslag in Krog se poesie, onder andere in die motief van die "on-handige" of "verbroude" hand wat teken is van haar onvermoe as huisvrou, iets wat in spanning staan met haar vermoe om te skryf.
Die spanning tussen die huishouding en die behoefte om te skryf wat so sterk figureer in Krog se poesie, word dus reeds in Dot Serfontein se essays oor haar moeder en grootmoeder onderskeidelik aan die orde gestel.
As literere voorganger inspireer Dot Serfontein ook haar dogter om met haar werk aan te sluit by die Sotho-literatuur, 'n vorm van intertekstuele interaksie wat raar is in die Suid-Afrikaanse letterkunde (vergelyk Swanepoel 1992: 69, 78).
Die noue interaksie met die werk van haar ma blyk ook wanneer Krog (2002: 211) in Met woorde soos met kerse oor die Maluti skryf: "Iemand wat die Maluti sien wit word in die winter, wat teen sy groen dye silwer waterspinsels sien afgly, kom van die bekoring nooit los nie.