* in die gesig vat ("beledig"/"verkleineer"): "op elke plek, op elke pad // word ons in onse gasig gevat" (Kitaar 70)
* in die gesig spoeg ("beledig"/"verkleineer"): "ma' aldag word in onse gasig gespoeg" (Kitaar 79)
(xvii) "op elke plek, op elke pad word ons in onse gasig gavat soes hasies voo' die honne moet ons ma' bly spat moet baledagings word ons afgamat" (Kitaar 70)