Die Swaardvisfamilie (Xiphiidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Slegs een genus met een spesie, naamlik die Swaardvis, behoort tot dié familie. Die spesie kom onder meer aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Xiphiidae
Tydperk: 33.9–0 m. jaar gelede
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Xiphiidae
Genus:
Xiphias
Spesie:
X. gladius
Binomiale naam
Xiphias gladius
Linnaeus, 1758

Kenmerke

wysig

Die vis van die familie se uitsonderlike kenmerk is die lang bo-kaak en die snawel wat daaraan vas is. Verder het die vis nie bekkenvinne nie. Hulle word tot 4.5 m groot en weeg 450 kg en kom voor in die oop oseaan.

Genus

wysig

Die enigste genus kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Xiphias

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy