Content-Length: 58479 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/USS_Cushing

USS Cushing - Wikipedia Gaan na inhoud

USS Cushing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die USS Cushing (DD-376)

Die USS Cushing was 'n Mahanklas torpedojaer van die Amerikaanse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die skip het 1 500 ton water verplaas en was aangedryf deur twee turbines wat gesamentlik 42 800 dryfasperdekrag gelewer het en wat elk 'n skroef aangedryf het. Sy was toegerus met vier 5-duim kanonne en twaalf 21-duim torpedobuise. Hy is gekelder deur die Japannese Keiserlike Vloot naby Guadalcanal op 13 November 1942.









ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/USS_Cushing

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy