Content-Length: 113411 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Smarag

Smarag - Wikipedia Gaan na inhoud

Smarag

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Smarag
 
Formule Be3Al2(SiO3)6  
Kleur groen 
Kristalsisteem Seskantig 
Eenheidsel a = 9.21 Å, c = 9.19 Å; Z = 2
* Lys van minerale
Portaal Geologie
Vernaamste smaragproduserende lande.

Smarag is a edelsteen en 'n verskeidenheid van die beril mineraal (Be3Al2(SiO3)6) wat groen gekleur word deur klein hoeveelhede van chroom of soms vanadium.[1] Beryl het 'n hardheid van 7,5–8 op die Mohs-skaal.[1] Die meeste smaragde is hoogs ingesluit,[2] dus word hul duursaamheid (weerstand teen breek) as algemeen swak geklassifiseer. Smarag is 'n siklosilikaat.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 Hurlbut, Cornelius S. Jr. and Kammerling, Robert C. (1991) Gemology, John Wiley & Sons, New York, p. 203, ISBN 0-471-52667-3.
  2. "Emerald Quality Factors". GIA.edu. Gemological Institute of America. Geargiveer vanaf die oorspronklike op November 2, 2016. Besoek op November 1, 2016.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Smarag

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy