Content-Length: 81504 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Beskermde_gebied

Beskermde gebied - Wikipedia Gaan na inhoud

Beskermde gebied

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Sebra in die Nasionale Krugerwildtuin in Suid-Afrika.

'n Beskermde gebied of bewaringsgebied is 'n plek wat beskerm word vir sy natuurlike, kulturele of ander waarde.

Volgens die IUBN (World Conservation Union) is 'n beskermde gebied: "'n gebied op land en/of see wat toegewy word aan die beskerming en die bewaring van biologiese diversiteit".

Die IUBN onderskei tussen ses kategorieë van beskermde gebiede:

Kode Naam Nederlandse naam Engelse naam
I: Ia Natuurreservaat
Ib wildernisgebied
Natuurreservaat
wildernisgebied
nature reserve
wilderness area
II: Nasionale park Nationaal park National park
III: Natuurmonument Natuurmonument Natural Monument
IV: Habitat/Leefomgewing Habitat/Leefomgeving Habitat/Species Management Area
V: Beskermde landskap/seelandskap Beschermd landschap/zeelandschap Protected Landscape/Seascape:
VI: Natuurlike brongebied Natuurlijk-bronnengebied Managed Resource Protected Area

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Beskermde_gebied

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy