Content-Length: 106187 | pFad | https://af.wikipedia.org/wiki/Vlag_van_die_Britse_Maagde-eilande

Vlag van die Britse Maagde-eilande - Wikipedia Gaan na inhoud

Vlag van die Britse Maagde-eilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vlag van die Britse Maagde-eilande
Vlag van die Britse Maagde-eilande
Vlag van die Britse Maagde-eilande
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en vaandel Burgerlike en staatsvlag en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 15 November 1960[1]
Ontwerp ’n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.

Die nasionale vlag van die Britse Maagde-eilande is op 15 November 1960 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.

Die Britse Maagde-eilande se burgerlike vaandel mag gebruik word deur skepe wat in by die land geregistreer is of deur besoekende skepe van ander lande. Die goewerneur van die Britse Maagde-eilande gebruik ’n Unievlag met die wapenskild van die Britse Maagde-eilande in die middel van die vlag. Dit is tradisioneel vir goewerneurs van Britse oorsese gebiede.

Ander vlae

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Britse Maagde-eilande". Flags of the World. Besoek op 22 Mei 2019.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Vlag_van_die_Britse_Maagde-eilande

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy